Handelinge 28:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Drie maande later het ons weggeseil in ’n boot uit Aleksandrië+ wat op die eiland oorwinter het en die boegbeeld “Seuns van Zeus” gehad het.
11 Drie maande later het ons weggeseil in ’n boot uit Aleksandrië+ wat op die eiland oorwinter het en die boegbeeld “Seuns van Zeus” gehad het.