2 Korintiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+
4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+