Handelinge 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+ Handelinge 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Omdat ek egter die hulp verkry het+ wat van God kom, gaan ek tot vandag toe voort om aan klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe dinge wat die Profete+ sowel as Moses+ verklaar het sou plaasvind nie,
2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+
22 Omdat ek egter die hulp verkry het+ wat van God kom, gaan ek tot vandag toe voort om aan klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe dinge wat die Profete+ sowel as Moses+ verklaar het sou plaasvind nie,