Lukas 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom. Johannes 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+
2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom.
13 en hulle het hom eers na Annas toe gelei; want hy was die skoonvader van Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was.+