Deuteronomium 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die woord van jou lippe moet jy nakom,+ en jy moet doen net soos jy Jehovah jou God plegtig belowe het as ’n vrywillige gawe waarvan jy met jou mond gepraat het.+
23 Die woord van jou lippe moet jy nakom,+ en jy moet doen net soos jy Jehovah jou God plegtig belowe het as ’n vrywillige gawe waarvan jy met jou mond gepraat het.+