Eksodus 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die volk het met Moses begin rusie maak en gesê:+ “Gee vir ons water sodat ons kan drink.” Maar Moses het vir hulle gesê: “Waarom maak julle rusie met my? Waarom hou julle aan om Jehovah op die proef te stel?”+ Psalm 95:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe julle voorvaders my op die proef gestel het;+Hulle het my getoets, hulle het ook my dade gesien.+ Matteus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jesus het vir hom gesê: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+ Lukas 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar is gesê: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+ 1 Korintiërs 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat ons Jehovah+ ook nie op die proef stel, soos party van hulle hom op die proef gestel het nie,+ sodat hulle deur die slange omgekom het.+
2 En die volk het met Moses begin rusie maak en gesê:+ “Gee vir ons water sodat ons kan drink.” Maar Moses het vir hulle gesê: “Waarom maak julle rusie met my? Waarom hou julle aan om Jehovah op die proef te stel?”+
9 Toe julle voorvaders my op die proef gestel het;+Hulle het my getoets, hulle het ook my dade gesien.+
7 Jesus het vir hom gesê: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+
12 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar is gesê: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+
9 Laat ons Jehovah+ ook nie op die proef stel, soos party van hulle hom op die proef gestel het nie,+ sodat hulle deur die slange omgekom het.+