Matteus 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dít is die name van die twaalf apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus+ genoem word, en sy broer Andreʹas;+ en Jakobus, die seun van Sebedeʹus,+ en sy broer Johannes; Markus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die groep van twaalf wat hy gevorm het, het bestaan uit Simon, aan wie hy ook die bynaam Petrus+ gegee het,
2 Dít is die name van die twaalf apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus+ genoem word, en sy broer Andreʹas;+ en Jakobus, die seun van Sebedeʹus,+ en sy broer Johannes;
16 En die groep van twaalf wat hy gevorm het, het bestaan uit Simon, aan wie hy ook die bynaam Petrus+ gegee het,