Handelinge 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor. Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+