Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 2:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En hulle was dag vir dag voortdurend eendragtig in die tempel aanwesig,+ en hulle het hulle maaltye in privaat wonings geëet en voedsel met groot vreugde+ en opregtheid van hart geniet,

  • Handelinge 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+

  • Handelinge 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En toe Silas+ sowel as Timoʹteus+ van Masedoʹnië afkom, het Paulus hom intensief met die woord begin besig hou en aan die Jode getuig om te bewys dat Jesus die Christus is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel