Genesis 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Abraham het sy seun Isak besny toe hy agt dae oud was, net soos God hom beveel het.+ Levitikus 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En op die agtste dag moet die vlees van sy voorhuid besny word.+ Lukas 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+
21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+