Genesis 50:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Sy seuns het hom dus na die land Kanaän geneem en hom begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla, teenoor Mamre,+ die veld wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om ’n graf te besit.
13 Sy seuns het hom dus na die land Kanaän geneem en hom begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla, teenoor Mamre,+ die veld wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om ’n graf te besit.