Eksodus 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarna het Farao van hierdie saak te hore gekom, en hy het Moses probeer doodmaak;+ maar Moses het van Farao af gevlug+ om in die land Miʹdian+ te woon; en hy het by ’n put gaan sit.
15 Daarna het Farao van hierdie saak te hore gekom, en hy het Moses probeer doodmaak;+ maar Moses het van Farao af gevlug+ om in die land Miʹdian+ te woon; en hy het by ’n put gaan sit.