Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Wat my betref, ek sal Farao se hart onversetlik laat word,+ en ek sal beslis my tekens en my wonderwerke in Egipteland vermenigvuldig.+

  • Eksodus 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Later het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Steek jou hand met jou staf+ uit oor die riviere, die Nylkanale en die rietpoele en laat die paddas oor Egipteland opkom.’”

  • Eksodus 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het hulle die roet van ’n droogoond geneem en voor Farao gaan staan, en Moses het dit na die hemel opgegooi, en dit het swere met blase geword+ wat op mens en dier uitgebreek het.

  • Psalm 105:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle het die aangeleenthede van sy tekens onder hulle gestel,+

      En die wonderwerke in die land van Gam.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel