28 En dra die bevel aan Josua oor+ en moedig hom aan en versterk hom, want hy sal voor hierdie volk uit deurtrek+ en hy sal hulle die land laat beërf wat jy sal sien.’+
3 Jehovah jou God trek voor jou deur.+ Hy sal hierdie nasies voor jou uit verdelg, en jy moet hulle verdryf.+ Josua trek voor jou deur,+ net soos Jehovah gesê het.
14 En toe die volk uit hulle tente wegtrek, net voordat hulle deur die Jordaan getrek het, met die priesters wat die verbondsark+ voor die volk uit dra,