Jesaja 66:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+ Handelinge 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,
66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,