1En in die dertigste jaar, in die vierde maand, op die vyfde dag van die maand, terwyl ek onder die ballinge+ by die Kebarrivier+ was, is die hemel geopen+ en het ek visioene van God begin sien.+
16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom; en kyk! die hemele is geopen,+ en hy het gesien hoe God se gees soos ’n duif+ neerdaal en op hom kom.+
51 Hy het verder vir hom gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal die hemel geopend sien en die engele+ van God na die Seun van die mens sien opgaan en neerdaal.”+