Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+

  • Matteus 23:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel