Hebreërs 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle sorgvuldig toesien dat niemand van die onverdiende goedhartigheid van God beroof word nie;+ dat geen giftige wortel+ opskiet en moeilikheid veroorsaak en dat baie daardeur verontreinig word nie;+
15 terwyl julle sorgvuldig toesien dat niemand van die onverdiende goedhartigheid van God beroof word nie;+ dat geen giftige wortel+ opskiet en moeilikheid veroorsaak en dat baie daardeur verontreinig word nie;+