2 Kronieke 6:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “En ook na die uitlander wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie+ en wat weens u groot naam+ en u sterk hand+ en u uitgestrekte arm+ uit ’n ver land kom, en hulle kom en bid na hierdie huis toe,+ Johannes 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En daar was ’n paar Grieke+ onder dié wat opgekom het om by die fees te aanbid.
32 “En ook na die uitlander wat geen deel uitmaak van u volk Israel nie+ en wat weens u groot naam+ en u sterk hand+ en u uitgestrekte arm+ uit ’n ver land kom, en hulle kom en bid na hierdie huis toe,+