3 En toe hy drie maande daar deurgebring het, het hy, omdat die Jode ’n komplot+ teen hom gesmee het toe hy op die punt gestaan het om na Sirië weg te seil, besluit om deur Masedoʹnië terug te keer.
12 En toe dit dag word, het die Jode ’n sameswering gesmee+ en hulle met ’n vloek verbind+ deur te sê dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.+
23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek antwoord soos ’n kranksinnige: Ek is dit op uitsonderliker wyse:+ in arbeid oorvloediger,+ in gevangenisse oorvloediger,+ in slae bo die maat, dikwels naby die dood.+