Handelinge 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Wat Saulus betref, hy het die moord op hom goedgekeur.+ Daardie dag het daar groot vervolging+ ontstaan teen die gemeente wat in Jerusalem was; almal behalwe die apostels is in al die streke van Judeʹa en Samariʹa verstrooi.+
8 Wat Saulus betref, hy het die moord op hom goedgekeur.+ Daardie dag het daar groot vervolging+ ontstaan teen die gemeente wat in Jerusalem was; almal behalwe die apostels is in al die streke van Judeʹa en Samariʹa verstrooi.+