Handelinge 10:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Want hulle het gehoor hoe hulle in tale praat en God groot maak.+ Hierop het Petrus gesê: 1 Korintiërs 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 aan nog ’n ander werkinge van kragtige werke,+ aan ’n ander profesie,+ aan ’n ander die onderskeiding+ van geïnspireerde uitinge,+ aan ’n ander verskillende tale+ en aan ’n ander die uitlegging+ van tale.
10 aan nog ’n ander werkinge van kragtige werke,+ aan ’n ander profesie,+ aan ’n ander die onderskeiding+ van geïnspireerde uitinge,+ aan ’n ander verskillende tale+ en aan ’n ander die uitlegging+ van tale.