17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+
7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”
6 Maar wat dié betref wat blykbaar iets was+—watter soort mense hulle ook al vroeër was, maak by my geen verskil nie+—God kyk nie na ’n mens se uiterlike nie+—daardie gesiene manne het my in werklikheid niks nuuts meegedeel nie.