Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+

  • Jesaja 42:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+

  • Jesaja 61:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+ omdat Jehovah my gesalf het+ om goeie nuus aan die sagmoediges te verkondig.+ Hy het my gestuur om die gebrokenes van hart te verbind,+ om uit te roep dat dié wat gevange geneem is,+ vrygelaat sal word en dat die oë van die gevangenes wyd oopgemaak sal word;+

  • Matteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom; en kyk! die hemele is geopen,+ en hy het gesien hoe God se gees soos ’n duif+ neerdaal en op hom kom.+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel