21 En toe hy daarvandaan verder gaan, het hy twee ander+ gesien wat broers was, Jakobus, die seun van Sebedeʹus,+ en sy broer Johannes, in die boot saam met hulle vader Sebedeʹus terwyl hulle besig was om hulle nette heel te maak, en hy het hulle geroep.