9 ja, toe hulle die onverdiende goedhartigheid+ wat aan my gegee is,+ te wete kom, het Jakobus+ en Sefas en Johannes, dié wat blykbaar pilare was,+ my en Barʹnabas+ die regterhand van deelgenootskap gegee,+ sodat ons na die nasies sou gaan, maar hulle na die besnedenes.