Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+ Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid, Romeine 11:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+