Johannes 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en ek sal die Vader versoek, en hy sal julle ’n ander helper gee om vir ewig by julle te wees,+ Handelinge 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.
33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.