Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Sewentig weke is oor jou volk+ en oor jou heilige stad+ vasgestel, om die oortreding te beëindig+ en om aan sonde ’n einde te maak+ en om vir die ongeregtigheid versoening te doen+ en om regverdigheid vir onbepaalde tye in te bring+ en om op visioen en profeet ’n seël te druk+ en om die Heilige der Heilige te salf.+

  • Lukas 24:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+

  • Handelinge 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.

  • Handelinge 10:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel