Handelinge 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Daarop het die vergaderde volk begin skreeu: “’n God se stem en nie ’n mens s’n nie!”+ Handelinge 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar hulle het verwag dat hy sou opswel weens ontsteking of skielik dood sou neerval. Nadat hulle ’n lang ruk gewag het en niks skadeliks met hom sien gebeur het nie, het hulle van mening verander en begin sê dat hy ’n god is.+
6 Maar hulle het verwag dat hy sou opswel weens ontsteking of skielik dood sou neerval. Nadat hulle ’n lang ruk gewag het en niks skadeliks met hom sien gebeur het nie, het hulle van mening verander en begin sê dat hy ’n god is.+