Matteus 24:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word,+ en die maan+ sal sy lig nie gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.+
29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word,+ en die maan+ sal sy lig nie gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.+