Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 65:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sy vore word deurdrenk, sy kluite gelykgemaak;+

      Met oorvloedige reënbuie maak u dit sag; u seën sy uitspruitsel.+

  • Psalm 147:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Die Een wat die hemel met wolke bedek,+

      Die Een wat reën vir die aarde berei,+

      Die Een wat op die berge groen gras laat uitspruit.+

  • Jeremia 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar hulle het nie in hulle hart gesê nie: “Laat ons tog Jehovah ons God vrees,+ die Een wat die stortreën en die herfsreën en die lentereën op hulle tyd gee,+ wat selfs die voorgeskrewe weke van die oes vir ons bewaar.”+

  • Matteus 5:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemele is,+ aangesien hy sy son laat opgaan oor goddeloses en goeies en dit laat reën op regverdiges en onregverdiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel