17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer.
2 en ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar in die goeie nuus+ oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak en julle te vertroos in belang van julle geloof,