2 Korintiërs 11:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek antwoord soos ’n kranksinnige: Ek is dit op uitsonderliker wyse:+ in arbeid oorvloediger,+ in gevangenisse oorvloediger,+ in slae bo die maat, dikwels naby die dood.+
23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek antwoord soos ’n kranksinnige: Ek is dit op uitsonderliker wyse:+ in arbeid oorvloediger,+ in gevangenisse oorvloediger,+ in slae bo die maat, dikwels naby die dood.+