Johannes 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+ Johannes 6:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat glo, het die ewige lewe.+
16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+