Handelinge 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en hy het Jesus onmiddellik in die sinagoges begin verkondig,+ dat hy die Seun van God is. Handelinge 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle het egter van Perge af verder gegaan en by Antiogiʹë in Pisiʹdië gekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge+ ingegaan en gaan sit. Handelinge 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En in Ikoʹnium+ het hulle saam in die sinagoge+ van die Jode ingegaan en op so ’n wyse gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke+ gelowiges geword het. Handelinge 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het egter elke sabbat ’n toespraak in die sinagoge+ gehou en Jode en Grieke oorreed.
14 Hulle het egter van Perge af verder gegaan en by Antiogiʹë in Pisiʹdië gekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge+ ingegaan en gaan sit.
14 En in Ikoʹnium+ het hulle saam in die sinagoge+ van die Jode ingegaan en op so ’n wyse gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke+ gelowiges geword het.