Lukas 24:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 moet julle getuies+ van hierdie dinge wees. Handelinge 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+ Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+