Josua 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Die Goddelike Wese,+ God,+ Jehovah, die Goddelike Wese, God, Jehovah,+ hy weet,+ en Israel self sal ook weet.+ As dit uit opstandigheid is+ en as dit uit ontrouheid teen Jehovah is,+ red ons dan nie vandag nie. Psalm 50:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Die Goddelike Wese,+ God, Jehovah,+ het gespreek,+En hy roep die aarde,+Van die opgang van die son tot sy ondergang.+ Jesaja 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+
22 “Die Goddelike Wese,+ God,+ Jehovah, die Goddelike Wese, God, Jehovah,+ hy weet,+ en Israel self sal ook weet.+ As dit uit opstandigheid is+ en as dit uit ontrouheid teen Jehovah is,+ red ons dan nie vandag nie.
50 Die Goddelike Wese,+ God, Jehovah,+ het gespreek,+En hy roep die aarde,+Van die opgang van die son tot sy ondergang.+
9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+