8 “‘Jy mag vir jou geen gesnede beeld maak nie,+ ’n afbeelding van enigiets+ wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is.
19 En hulle gode is aan die vuur oorgegee,+ omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip, sodat hulle hulle vernietig het.+
26 Ook sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Eʹfese+ nie, maar in byna die hele landstreek Asië ’n aansienlike menigte oorreed het en hulle tot ’n ander mening gebring het deur te sê dat dié wat met hande gemaak word,+ nie gode is nie.