Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 96:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+

      Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+

      En die volke in sy getrouheid.+

  • Psalm 98:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Voor Jehovah, want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land met regverdigheid oordeel+

      En die volke in geregtigheid.+

  • Jesaja 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy sal beslis oordeel tussen die nasies+ en sake regstel+ met betrekking tot baie volke.+ En hulle sal van hulle swaarde ploegskare moet smee en van hulle spiese snoeimesse.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard ophef nie, en ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie.+

  • Johannes 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want die Vader oordeel hoegenaamd niemand nie, maar hy het die oordeel geheel en al aan die Seun toevertrou,+

  • Handelinge 10:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Ook het hy ons beveel om vir die volk te preek+ en om ’n deeglike getuienis te gee dat dit die Een is wat deur God verorden is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel