Handelinge 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hierdie man het vrymoedig in die sinagoge begin spreek. Toe Priscilʹla en Aʹquila+ hom hoor, het hulle hom by hulle geneem en die weg van God met groter juistheid vir hom uitgelê. 1 Korintiërs 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete.+ Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ groet julle hartlik in die Here. 2 Timoteus 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dra my groete oor aan Prisca+ en Aʹquila en die huis van Onesiʹforus.+
26 En hierdie man het vrymoedig in die sinagoge begin spreek. Toe Priscilʹla en Aʹquila+ hom hoor, het hulle hom by hulle geneem en die weg van God met groter juistheid vir hom uitgelê.
19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete.+ Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ groet julle hartlik in die Here.