Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Julle weet self dat hierdie hande voorsien het in my behoeftes+ en in dié van hulle wat by my was.

  • 1 Korintiërs 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+

  • 1 Korintiërs 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar ek het nie van één van hierdie voorsienings gebruik gemaak nie.+ Ek het hierdie dinge werklik nie geskryf sodat dit in my geval so moes word nie, want dit sou vir my beter wees om te sterf as—geen mens gaan die rede vir my geroem+ verydel nie!

  • 1 Tessalonisense 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Julle onthou ongetwyfeld ons arbeid en geswoeg, broers. Dit was deur nag en dag te werk,+ om nie een van julle ’n duur las op te lê nie,+ dat ons die goeie nuus van God aan julle verkondig het.

  • 2 Tessalonisense 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Trouens, ook toe ons by julle was, het ons julle herhaaldelik beveel:+ “As iemand nie wil werk nie, laat hom dan ook nie eet nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel