Handelinge 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ons stuur dus Judas en Silas,+ sodat hulle ook dieselfde dinge mondeling kan berig.+ Handelinge 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het die broers Paulus onmiddellik weggestuur om tot by die see te gaan;+ maar Silas sowel as Timoʹteus het daar agtergebly.
14 Toe het die broers Paulus onmiddellik weggestuur om tot by die see te gaan;+ maar Silas sowel as Timoʹteus het daar agtergebly.