16Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. En kyk! dáár was ’n sekere dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse vader,
6 Maar Timoʹteus het so pas van julle af by ons aangekom+ en ons die goeie nuus oor julle getrouheid en liefde gebring+ en dat julle ons altyd in goeie herinnering hou en net so vurig verlang om ons te sien soos ons ook vir julle.+