Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en verduidelik en deur verwysings bewys dat die Christus moes ly+ en uit die dode moes opstaan+ en gesê: “Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig, hý is die Christus.”+

  • Handelinge 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle het ’n dag met hom afgespreek, en hulle het in groter getalle na hom toe gekom in sy verblyfplek. En hy het die saak vir hulle verduidelik deur deeglik aangaande die koninkryk van God te getuig+ en deur aan die hand van die wet van Moses+ asook die Profete+ met oorredingskrag met hulle oor Jesus te praat, van die oggend tot die aand.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel