Handelinge 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle het egter van Perge af verder gegaan en by Antiogiʹë in Pisiʹdië gekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge+ ingegaan en gaan sit. Handelinge 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+
14 Hulle het egter van Perge af verder gegaan en by Antiogiʹë in Pisiʹdië gekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge+ ingegaan en gaan sit.
2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+