Romeine 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en smeek dat ek, indien enigsins moontlik, nou uiteindelik deur die wil+ van God daarin sal slaag om na julle toe te kom. 1 Korintiërs 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar ek sal binnekort na julle toe kom, as Jehovah wil,+ en ek sal nie die woorde van dié wat opgeblase is, te wete kom nie, maar hulle krag. Jakobus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Julle behoort eerder te sê: “As Jehovah wil,+ sal ons lewe en ook dit of dat doen.”+
10 en smeek dat ek, indien enigsins moontlik, nou uiteindelik deur die wil+ van God daarin sal slaag om na julle toe te kom.
19 Maar ek sal binnekort na julle toe kom, as Jehovah wil,+ en ek sal nie die woorde van dié wat opgeblase is, te wete kom nie, maar hulle krag.