-
Matteus 23:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle gee die tiende+ van die kruisement en die dille en die komyn, maar julle het die gewigtiger sake van die Wet verontagsaam, naamlik geregtigheid+ en barmhartigheid+ en getrouheid.+ Dit was verpligtend om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander te verontagsaam.
-