5 “En nou, watter belang het ek hier?” is die woord van Jehovah. “Want my volk is vir niks weggeneem.+ Dié wat oor hulle heers, het bly skreeu”,+ is die woord van Jehovah, “en my naam is voortdurend, die hele dag, met minagting bejeën.+
20 So het hulle by die nasies gekom waar hulle gekom het, en mense het my heilige naam ontheilig+ deur van hulle te sê: ‘Dit is die volk van Jehovah, en uit sy land het hulle uitgegaan.’+