1 Konings 18:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Toe die hele volk dit sien, het hulle onmiddellik op hulle gesig geval+ en gesê: “Jehovah is die ware God! Jehovah is die ware God!” Johannes 3:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hy wat sy getuienis aanvaar het, het sy seël daarop gedruk dat God waaragtig is.+ Johannes 8:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Ek het baie dinge om oor julle te sê en om ’n oordeel oor uit te spreek. Trouens, hy wat my gestuur het, is waaragtig, en die dinge wat ek by hom gehoor het, dié spreek ek in die wêreld.”+
39 Toe die hele volk dit sien, het hulle onmiddellik op hulle gesig geval+ en gesê: “Jehovah is die ware God! Jehovah is die ware God!”
26 Ek het baie dinge om oor julle te sê en om ’n oordeel oor uit te spreek. Trouens, hy wat my gestuur het, is waaragtig, en die dinge wat ek by hom gehoor het, dié spreek ek in die wêreld.”+